Download Bul Radio APK latest version Free for Android
Version | 2.0 |
Update | 8 years ago |
Size | 5.34 MB (5,600,739 bytes) |
Developer | NetDynamix - Work, Play, Dream |
Category | Apps, Media & Video |
Package Name | com.app.app21dee7b37c76 |
OS | 2.3 and up |
Bul Radio APPLICATION description
Bul Radio se fokus is op gemeenskap en sport, terwyl ons wegbly van politieke ontleding en kommentaar. Een derde van uitsendings bestaan uit nuus, sport en geselsradio, terwyl die oorblywende twee derdes uit musiekuitsendings bestaan. 67% van die musiekuitsendings bestaan uit Afrikaanse musiek, terwyl 33% uit Engelse musiek bestaan.
Bul Radio maak grotendeels gebruik van sosiale media-platforms en slimfoontoepassings (“Applications”) om ons luisteraars te bereik. Tegnologie soos ‘Blue Tooth’ in motors word benut om uitsendings via slimfoontoepassings oor ‘n motorradio te speel.
Die stad Tshwane se gratis WiFi- sones maak die stasie ook maklik bereikbaar, aangesien skole en meer as 200 openbare ruimtes hierdeur gedek word. Onbeperkte ADSL-konneksies, wat al hoe meer die norm word, beteken dat daar ook nie addisionele datakostes vir luisteraars is nie.