Aaskliniek Handboek icon

Aaskliniek Handboek

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

7.6Free4 years ago

Download Aaskliniek Handboek APK latest version Free for Android

Version 7.6
Update
Size 11.99 MB (12,573,999 bytes)
Developer Magzter Inc.
Category Apps, Lifestyle
Package Name com.magzter.aaskliniekhandboek
OS 4.1 and up

Aaskliniek Handboek APPLICATION description

Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003.
Sedert die eerste uitgawe van Die Oewerhengelaar tydskrif in April 2003 is getrou gehou by sy leuse van: “Die tydskrif vir wenke, advies en vir ons!” en is gehalte tegniese kundigheid oor varswater hengel met elke uitgawe aan lesers gebied. Met die verskyning van Johan Marx se eerste “Aaskliniek” rubriek het ‘n bykomende leuse ontstaan, naamlik: “Ons vertel jou alles!” Hierdie handboek leen inderdaad verdere gestalte aan diè leuse, en dat elke leser daarvan daarby sal baat vind. Geen “klein geheimpie” word weggesteek nie - elke detail van aas maak word noukeurig voorgesit, van die “ou” resepte tot die mees moderne, en al die wenke en advies sal die kanse op beter vangstes van varswatervis verbeter. Soos die ou gesegde dit stel, “as jy sukkel, lees die instruksies!” - die “Aaskliniek Handboek 3” maak dit vir iedereen baie maklik! - Eugene Kruger, Redakteur.
↓ Read more
Aaskliniek Handboek screen 1 Aaskliniek Handboek screen 2 Aaskliniek Handboek screen 3 Aaskliniek Handboek screen 4 Aaskliniek Handboek screen 5 Aaskliniek Handboek screen 6

Old versions

Version Size Update
⇢ 7.6 (1 variants) ↓ 11.99 MB ◴ 4 years ago
⇢ 7.2.2 (1 variants) ↓ 8.91 MB ◴ 5 years ago
⇢ 5.2 (1 variants) ↓ 11.39 MB ◴ 7 years ago