AFRIKA WILDE DIERE icon

AFRIKA WILDE DIERE

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

3.17.7zgFree5 years ago

Download AFRIKA WILDE DIERE APK latest version Free for Android

Version 3.17.7zg
Update
Size 21.48 MB (22,528,163 bytes)
Developer drcmarx
Category Games, Educational
Package Name com.drcmarx.afrikawildediere
OS 4.0.3 and up

AFRIKA WILDE DIERE GAME description

AFRIKA WILDE DIERE spel

Die AFRIKA WILDE DIERE spel is n gratis woordbou vasvra wat gebruik kan word vir ontspanning en om jou kleuters en kleinkinders se woordeskat mee uit te brei.

Die spel is vir ontspanning ontwikkel, maar kan terserlfdertyd geweldig baie help om die woordeskat van kleuters uit te brei.

Die spel kan op enige Android foon of tablet gebruik word.

Ontwikkel vir pret terwyl jy leer

Die AFRIKA WILDE DIERE spel het n ingeboude leer-meganisme wat gebruik maak van bewese speel-leer beginsels.

Dit sluit in n self toetsing, onmiddelike terugvoer en om foute in privaatheid te kan maak.

Voordele van leer deur speel
Leer deur speel verbeter kognetiewe ontwikkeling.

Volgens Doris Bergen van die Miami University in die VSA verskaf leer deur speel n meganisme vir die ontwikkeling van probleem oplossing, sosiale vaardighede en algehele akademiese verbetering in geletterdheid, wiskunde en wetenskap.

Leer deur speel bou komunikasie vaardighede
Leer deur speel laat deelnemers toe om spraak en taal sowel as luister vaardighede aan te leer

Leer deur speel moedig die bou van verhoudings aan

Aangesien sosiale vaardighede n kritiese deel van taal ontwikkeling is, is een van die hulp funkies wat by hierdie spel ingebou is om hulp by vriende te vra. dit help nie net om die antwoord te bekom nie, maar bou ook sosiale vaardighede.

Woord definisies

Die AFRIKA WILDE DIERE spel maak gebruik van die algemene gebruiks taal defenisie van die prentjies wat gebruik word.

Maklike Spel tegnieke
Die AFRIKA WILDE DIERE spel maak gebruik van n maklike an kinder vriendelike speel tegniek, wat dit maklik maak om te begin speel sonder enige komplikasies.


Hulp Funksie
Die AFRIKA WILDE DIERE spel bied n verskeidenheid maniere van hulp aan om die oplossing te vind, indien benodig. Jy kan n enkel letter laat verskyn, die letters wat nie benodig word nie verwyder of selfs die korrekte antwoord wys (in geval jy regtig vashaak).

Kontak Ons
Indien jy enige vrae of kommentaar het, voel vry om ons te kontak by epos [email protected]
↓ Read more
AFRIKA WILDE DIERE screen 1 AFRIKA WILDE DIERE screen 2 AFRIKA WILDE DIERE screen 3 AFRIKA WILDE DIERE screen 4 AFRIKA WILDE DIERE screen 5 AFRIKA WILDE DIERE screen 6 AFRIKA WILDE DIERE screen 7 AFRIKA WILDE DIERE screen 8 AFRIKA WILDE DIERE screen 9 AFRIKA WILDE DIERE screen 10 AFRIKA WILDE DIERE screen 11 AFRIKA WILDE DIERE screen 12 AFRIKA WILDE DIERE screen 13 AFRIKA WILDE DIERE screen 14 AFRIKA WILDE DIERE screen 15 AFRIKA WILDE DIERE screen 16 AFRIKA WILDE DIERE screen 17 AFRIKA WILDE DIERE screen 18 AFRIKA WILDE DIERE screen 19 AFRIKA WILDE DIERE screen 20 AFRIKA WILDE DIERE screen 21

Old versions

Version Size Update
⇢ 3.1.3zg (1 variants) ↓ 26.10 MB ◴ 6 years ago
⇢ 3.17.7zg (1 variants) ↓ 21.48 MB ◴ 5 years ago
⇢ 3.16.7zg (1 variants) ↓ 21.48 MB ◴ 5 years ago