Alfabet Skryf Fonetiese Klanke icon

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

1.0$3.497 years ago

Download Alfabet Skryf Fonetiese Klanke APK latest version Free for Android

Version 1.0
Update
Size 23M
Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Category Apps, Education
Package Name co.za.smartgecko.Skryf
OS 4.0.3 and up

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke APPLICATION description

Alphabet write phonetic sound in Afrikaans. Start teaching reading sounds
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling - ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

• Die leer van die alfabet.
• Die herkenning van die klanke en letters.
• Die skryf van die letters van die alfabet.
↓ Read more
Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 1 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 2 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 3 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 4 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 5 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 6 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 7 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 8 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 9 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 10 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 11 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 12 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 13 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 14 Alfabet Skryf Fonetiese Klanke screen 15