Baba Leer Woordjies icon

Baba Leer Woordjies

★★★★★
★★★★★
(4.29/5)

1.0.1.4Free7 years ago

Download Baba Leer Woordjies APK latest version Free for Android

Version 1.0.1.4
Update
Size 46.45 MB (48,710,866 bytes)
Developer appworldsa
Category Games, Educational
Package Name com.babaleerwoordtjies
OS 2.3 and up

Baba Leer Woordjies GAME description

Baba Leer Woordjies word aanbeveel vir alle babas/kleuters 0-3 jaar oud.

Baba Leer Woordjies is ontwerp om gebruikers vriendelik vir u baba/kleuter te wees. Leer deur interaksie met prentjies, letters of onderandere diere. Verstel instellings sodat Baba Leer Woordjies automaties die prentjies verander vir u baba. Leer woorde lukraak of in kategorieë.

Baba Leer Woordjies sluit woorde in van die volgende kategorieë:

Diere
Emosies
Liggaamsdele
Kleure
Vervoer
Vrugte
Groente
Kleredrag

Hierdie prograam is ontwerp om jou baba/kleuter te help woorde op die korrekte manier uittespreek en om die betekenis van die woorde te verstaan deur associasie. Die unike en kleurvolle ontwerp sal u baba/kleuter help oom woorde te plaas deur prente en klanke. Dit sal verseker die belangrikeste sintuie stimuleer.

Tussen die ouderdom van 12-18 maande sal babas/kleuters heel waarskynlik begin om hulle eerste woorde te se. Alhouwel op hierdie stadium verstaan almal behalwe baba/kleuter wat hierdie woorde beteken. Deur woorde te plaas by 'n prentjie of 'n klank help ons hulle verstaan. Dit mag soms moeilik wees om te verstaan wat hulle se maar hy/sy geniet dit nogsteeds vreesklik om te babbel en na goedtjies toe te wys wat nou bekend is.

Aanbeveel vir die volgende:

- Babas, kleuters, peuters, 0-3 jaariges
- Spesiale behoeftes, spraakterapie, apraksie, vroeë intervensie.
- Kan ook gebruik word deur ouer kinders as sigwoorde, spelling of om Afrikaans as tweede taal te leer.
↓ Read more
Baba Leer Woordjies screen 1 Baba Leer Woordjies screen 2 Baba Leer Woordjies screen 3 Baba Leer Woordjies screen 4 Baba Leer Woordjies screen 5 Baba Leer Woordjies screen 6 Baba Leer Woordjies screen 7 Baba Leer Woordjies screen 8 Baba Leer Woordjies screen 9 Baba Leer Woordjies screen 10 Baba Leer Woordjies screen 11 Baba Leer Woordjies screen 12 Baba Leer Woordjies screen 13 Baba Leer Woordjies screen 14 Baba Leer Woordjies screen 15 Baba Leer Woordjies screen 16 Baba Leer Woordjies screen 17 Baba Leer Woordjies screen 18 Baba Leer Woordjies screen 19 Baba Leer Woordjies screen 20 Baba Leer Woordjies screen 21 Baba Leer Woordjies screen 22 Baba Leer Woordjies screen 23 Baba Leer Woordjies screen 24