Bul Radio icon

Bul Radio

★★★★★
★★★★★
(4.25/5)

2.0Free8 years ago

Download Bul Radio APK latest version Free for Android

Version 2.0
Update
Size 5.34 MB (5,600,739 bytes)
Developer NetDynamix - Work, Play, Dream
Category Apps, Media & Video
Package Name com.app.app21dee7b37c76
OS 2.3 and up

Bul Radio APPLICATION description

Bul Radio is ‘n innoverende, goedvoel en hoë tempo internet-radiostasie wat uitsaai aan ‘n Afrikaanse gehoor, met ons teikengehoor wat primêr luisteraars tussen 14 en 55 jaar insluit.

Bul Radio se fokus is op gemeenskap en sport, terwyl ons wegbly van politieke ontleding en kommentaar. Een derde van uitsendings bestaan uit nuus, sport en geselsradio, terwyl die oorblywende twee derdes uit musiekuitsendings bestaan. 67% van die musiekuitsendings bestaan uit Afrikaanse musiek, terwyl 33% uit Engelse musiek bestaan.

Bul Radio maak grotendeels gebruik van sosiale media-platforms en slimfoontoepassings (“Applications”) om ons luisteraars te bereik. Tegnologie soos ‘Blue Tooth’ in motors word benut om uitsendings via slimfoontoepassings oor ‘n motorradio te speel.

Die stad Tshwane se gratis WiFi- sones maak die stasie ook maklik bereikbaar, aangesien skole en meer as 200 openbare ruimtes hierdeur gedek word. Onbeperkte ADSL-konneksies, wat al hoe meer die norm word, beteken dat daar ook nie addisionele datakostes vir luisteraars is nie.

↓ Read more
Bul Radio screen 1 Bul Radio screen 2 Bul Radio screen 3