Fonetiese Alfabet Klanke icon

Fonetiese Alfabet Klanke

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

6.0$3.495 years ago

Download Fonetiese Alfabet Klanke APK latest version Free for Android

Version 6.0
Update
Size 28M
Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Category Games, Educational
Package Name co.za.smartgecko.KlankeLegkaart
OS 4.0.3 and up

Fonetiese Alfabet Klanke GAME description

This application contains phonetic alphabet sounds, double sounds and triads.
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling - ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.
↓ Read more
Fonetiese Alfabet Klanke screen 1 Fonetiese Alfabet Klanke screen 2 Fonetiese Alfabet Klanke screen 3 Fonetiese Alfabet Klanke screen 4 Fonetiese Alfabet Klanke screen 5 Fonetiese Alfabet Klanke screen 6 Fonetiese Alfabet Klanke screen 7 Fonetiese Alfabet Klanke screen 8 Fonetiese Alfabet Klanke screen 9 Fonetiese Alfabet Klanke screen 10 Fonetiese Alfabet Klanke screen 11 Fonetiese Alfabet Klanke screen 12 Fonetiese Alfabet Klanke screen 13 Fonetiese Alfabet Klanke screen 14 Fonetiese Alfabet Klanke screen 15