Free Fonetiese Alfabet Klanke icon

Free Fonetiese Alfabet Klanke

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

4.0Free2 years ago

Download Free Fonetiese Alfabet Klanke APK latest version Free for Android

Version 4.0
Update
Size 22.01 MB (23,080,719 bytes)
Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Category Apps, Education
Package Name co.za.smartgecko.KlankeLegkaart.free
OS 4.1 and up

Free Fonetiese Alfabet Klanke APPLICATION description

This application contains phonetic alphabet sounds, double sounds and triads.
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling - ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.
↓ Read more
Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 1 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 2 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 3 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 4 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 5 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 6 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 7 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 8 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 9 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 10 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 11 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 12 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 13 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 14 Free Fonetiese Alfabet Klanke screen 15

Old versions

Version Size Update
⇢ 4.0 (1 variants) ↓ 22.01 MB ◴ 2 years ago
⇢ 2.0 (2 variants) ↓ 30.05 MB ◴ 5 years ago
⇢ 1.0 (1 variants) ↓ 28.99 MB ◴ 6 years ago