Hospitaal Dokter in Afrikaans icon

Hospitaal Dokter in Afrikaans

★★★★★
★★★★★
(3.45/5)

3.0Free6 years ago

Download Hospitaal Dokter in Afrikaans APK latest version Free for Android

Version 3.0
Update
Size 39.26 MB (41,164,139 bytes)
Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Category Games, Role Playing
Package Name za.co.smartgecko.game.hospitaal.dokter
OS 5.0 and up

Hospitaal Dokter in Afrikaans GAME description

This Doctor game with levels can show you what it's like to be a doctor.
Welkom by die Hospitaal Dokter Speletjie, die beste nood dokter simuleerder vir alle toekomstige dokters, verpleegsters en chirurge! Begin jou mediese loopbaan vandag en werk by jou droom werk!

Hierdie Dokter speletjie met vlakke kan jou wys hoe dit is om ‘n ER dokter of verpleegster te wees, terwyl jy ‘n normale dag by ‘n noodgevalle eenheid ondervind! Speel dokter speletjies met regte chirurgie en opereer as ‘n volwaardige chirurg!

FUNKSIES:
• 5 pasiënte
• Veelvoudige verskillende beserings en siektes
• Realistiese hospitaal ondervinding
• Opwindende spel
• Helder grafika en oulike klank effekte

Die ambulans jaag gedurig in met verskillende pasiënte! Probeer byhou met jou waansinnige skedule en help al die pasiënte voor die dag om is! Hospitaal tyd bestuur speletjies toets jou konsentrasie en vaardigheid van medisyne! Maar moenie bekommerd wees nie; jy hoef nie ‘n ervare dokter of verpleegster te wees nie, want jy kan alles wat jy benodig leer in ons “dokters kantoor”! Maak jou eie nood kliniek vandag nog oop!

In Hospitaal Dokter Speletjie ervaar jy hoe om al die volgende beserings te behandel: snye, kneusplekke, gebreekte bene en meer! Gebruik regte lewe dokters instrumente soos ‘n stetoskoop, termometer, defibrileerder, naalde vir wonde toestik, sowel as haartangetjies, spuite en vele meer!

Jou kleine pasiënte gaan baie dankbaar wees vir jou hulp! Plaas kleurvolle verbande op en neem fotos van hulle sodra hulle weer gelukkig en gesond is! Dokter kliniek speletjies is die perfekte tipe voorgee speletjies wat seuntjies en dogtertjies leer hoe om ‘n dokter te wees!

Indien jou droom werk is om eendag ‘n dokter te wees, sal ons dokter simuleerder speletjies die perfekte interessante speletjies vir jou wees, deur jou in staat te stel om nood operasies uit te voer! Jy sal verslaaf raak aan hospitaal speletjies met vlakke die oomblik wat jy begin om lawwe operasies uit te oefen op jou ER pasiënte! Die adrenalien hupstoot is onwerklik in hierdie rolspel speletjie waar jy ‘n regte ER dokter kan wees wat die lewens van seuntjies en dogtertjies red wat na die hospitaal gejaag word!

Om te werk in ‘n droom hospitaal gaan jou liefde vir medisyne tot ‘n nuwe vlak neem! Waansinnige noodkamer toegerus met realistiese mediese instrumente wag vir die beste virtuele dokter om te help met beseerde pasiënte en om ‘n droom hospitaal te bou!

Red pasiënte met gebreekte bene, hoë koors, maagpyn en ander mediese probleme: in ons mediese speletjies vir dogtertjies is jy ‘n 911 ambulans dokter wat op roep is om ‘n volledige fisiese ondersoek van alle pasiënte te doen! Meet bloeddruk, gaan die hartklop na en geniet die nood operasie simuleerder!

Opsoek na “dokter speletjie sonder wifi”? Dan is jy by die regte plek! Behandel alle vorme van siekte in hierdie dokter manie speletjie en sorg sodoende dat jou pasiënte nie ly nie - “my hospitaal speletjie met baie vlakke” gaan jou verslawing word sodra jy uitvind hoe opwindend dit is om ‘n verpleegster te wees!

Maak nie saak of jy dokter of verpleegster speletjies verkies nie, hierdie unieke ondervinding om lewens te red soos in ‘n noodkamer, sal jou laat droom daarvan om eendag in ‘n hospitaal te werk!

Ons het ‘n versameling nood dokter speletjies ontwerp vir almal wat hulle vernuf wil toets as ‘n oogdokter, oordokter, tandarts of ‘n lawwe chirurg! Jy kan nie verveeld raak met dokter speletjies en virtuele chirurgie speletjies nie - dit is die beste kreatiewe en opvoedkundige speletjies vir alle voornemende chirurge!

Geniet gerus ons hospitaal speletjies met vlakke en sonder wifi! Laai Hospitaal Dokter Speletjie af en leer meer oor die lewens van dokters in virtuele dokter speletjies!
↓ Read more
Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 1 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 2 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 3 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 4 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 5 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 6 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 7 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 8 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 9 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 10 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 11 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 12 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 13 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 14 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 15 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 16 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 17 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 18 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 19 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 20 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 21 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 22 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 23 Hospitaal Dokter in Afrikaans screen 24