Leer om tyd te lees icon

Leer om tyd te lees

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

5.0$3.495 years ago

Download Leer om tyd te lees APK latest version Free for Android

Version 5.0
Update
Size 58M
Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Category Apps, Education
Package Name co.za.smartgecko.horlosie
OS 4.0.3 and up

Leer om tyd te lees APPLICATION description

Teach your child with interactive games learn how to read and understand time.
Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan.

Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool.

Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan.

Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak:

Vlak 1: Ure
Vlak 2: 5 Minute
Vlak 3: Halfuur
Vlak 4: Kwart oor
Vlak 5: Kwart voor
Vlak 6: Digitale tyd uur
Vlak 7: Digitale tyd minute
Vlak 8: Geselstyd Oor
Vlak 9: Geselstyd voor
Vlak 10: Oefentyd

Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.
↓ Read more
Leer om tyd te lees screen 1 Leer om tyd te lees screen 2 Leer om tyd te lees screen 3 Leer om tyd te lees screen 4 Leer om tyd te lees screen 5 Leer om tyd te lees screen 6 Leer om tyd te lees screen 7 Leer om tyd te lees screen 8 Leer om tyd te lees screen 9 Leer om tyd te lees screen 10 Leer om tyd te lees screen 11 Leer om tyd te lees screen 12 Leer om tyd te lees screen 13 Leer om tyd te lees screen 14 Leer om tyd te lees screen 15