Nuwe Jy Uitdaging icon

Nuwe Jy Uitdaging

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

1.0Free5 years ago

Download Nuwe Jy Uitdaging APK latest version Free for Android

Version 1.0
Update
Size 6.15 MB (6,444,817 bytes)
Developer Carpe Diem Media
Category Apps, Health & Fitness
Package Name com.carpediem.nuwejy
OS 4.1 and up

Nuwe Jy Uitdaging APPLICATION description

Een honderd dae van slimmer eet, meer oefen en ’n kopskuif maak vir gewigsverlies.

Jy ontvang elke dag, vir 100 dae, die kennis wat jy benodig om jou ongesonde gewoontes en lewenspatrone eens en vir altyd te staak. Kopskuif en gewig afgooi gaan uiteindelik vir jou verstaanbaar en moontlik wees.

As ’n bonus het jy ook toegang tot ’n span kenners en hulle kennis om jou gemotiveerd te hou. Jy kry ook ’n volledige eetplan, dieettabel en oefenplan.

Laai die app af en kry ’n 7-dag-eetplan, volgens jou behoeftes, deur dieetkundige Amanda Kuit. Dit bestaan uit doodgewone kossoorte wat jy kan bekostig en by enige supermark kan koop. Vir spesiale geleenthede of daardie dae dat ’n mens ’n bietjie móét verkul, is daar ’n lys kossoorte wat jy mag uitruil.

Verder kry jy toegang tot oefenvideo’s van Linda Kriel. Daar is iets vir almal, van beginners tot middelvlak- en gevorderde oefeninge. Linda fokus op dit wat regtig werk om vet te verbrand en jou spiere te verferm sodat jy op jou beste kan lyk.

Motivering deur ons kundiges, soos Eugene Kemp (sielkundige) en Kobus Neethling (kreatiwiteitskenner) hou jou kop reg leer jou hoe om in jou gedagtes die stryd te wen in moontlik die grootste leefstylaanpassing van jou lewe.

Jy kry toegang tot ’n eksklusiewe, geslote Facebook-groep en word deel van ’n gemeenskap wat jou vrae sal beantwoord, wenke en resepte deel en jou sal aanmoedig en ondersteun.
↓ Read more
Nuwe Jy Uitdaging screen 1 Nuwe Jy Uitdaging screen 2 Nuwe Jy Uitdaging screen 3 Nuwe Jy Uitdaging screen 4 Nuwe Jy Uitdaging screen 5