Ollie Onthou deur Cleverkiddo icon

Ollie Onthou deur Cleverkiddo

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

2.1Free9 years ago

Download Ollie Onthou deur Cleverkiddo APK latest version Free for Android

Version 2.1
Update
Size 43M
Developer Polymorph
Category Games, Educational
Package Name com.cleverkiddoapps.ollieonthou
OS 2.3.3 and up

Ollie Onthou deur Cleverkiddo GAME description

Bou jou kind se geheue en afrikaanse taal met Ollie Onthou. Die drie aktiwiteite is daarop gemik om verskillende aspekte van die geheue te ontwikkel.

Die kind word nie gepenaliseer vir verkeerde antwoorde nie, maar eerder aangemoedig om aan te hou probeer. Afrikaanse idiome en sêgoed word telkens herhaal om ons taal by ons kinders op te skerp :-) Die eerste weergawe bevat slegs wilde diere. Die aktiwiteite se moeilikheidsgraad word bepaal deur die ouderdom wat die kind gekies het.

Die 3 speletjies is
* Geheue Kaartjies
* Ouditiewe Geheue
* Visuele Geheue

Geheue Kaartjies
Gebaseer op die ou bekende speletjie waar die kind 2 eenderse kaartjies moet omdraai om 'n pakkie te vorm, leer die kind om posisie te onthou. Die kaartjies bevat verskillende wilde diere en wanneer die kind 'n pakkie kry, kry hy ook 'n lekker verrassing as die leeu vir hom brul, en Ollie trompetter.

Ouditiewe Geheue
Een van die toetse vir skoolgereedheid is of die kind 4 uit 5 items wat aan hom opgenoem is kan onthou. Hierdie speletjie oefen juis hierdie geheue. Ollie benoem 'n aantal wilde diere afhangende van die kind se ouderdom en daarna word 'n klompie diere gewys waarvan die kind dan die moet kies wat opgenoem was.

Visuele Geheue
Hier kan die kind leer om items wat hy gesien het te onthou. Diere sal agter 'n bos inbeweeg en dan moet die die kind die diere uitwys wat agter die bos is.

Build your child's memory and African languages ​​with Ollie remember. The three activities aim to develop different aspects of memory.

The child is not penalized for wrong answers, but rather encouraged to keep trying. African proverbs and sayings are often repeated to our language to our children to sharpen:-) The first version contains only wild animals. The work's difficulty is determined by the age, adopted child.

The 3 games
* Memory Cards
* Auditory Memory
* Visual Memory

Memory Cards
Based on the old familiar game where the child two identical cards to turn back to a pack form, the child learns to remember position. The cards contain different animals, and when he gets a packet, he also gets a nice surprise when the lion roared at him, and Ollie trumpeted.

Auditory Memory
One of the tests of school readiness or the child 4 out of 5 items to it enumerates can remember. This game actually practice this memory. Ollie nominate a number of wild animals, depending on the child's age and then a few animals showed which the child then has to choose what was listed.

Visual Memory
Here the child can learn to items he saw to remember the. Animals behind a bush and then move the child to point out the animals behind the bush.

↓ Read more
Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 1 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 2 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 3 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 4 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 5 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 6 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 7 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 8 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 9 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 10 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 11 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 12 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 13 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 14 Ollie Onthou deur Cleverkiddo screen 15