Pendoring 2013 icon

Pendoring 2013

★★★★★
★★★★★
(0.00/5)

3.2.0.7.86220Free8 years ago

Download Pendoring 2013 APK latest version Free for Android

Version 3.2.0.7.86220
Update
Size 13.11 MB (13,748,807 bytes)
Developer Media24 Magazines Digital
Category Apps, News & Magazines
Package Name za.digital.pendoringsandroid
OS 2.2 and up

Pendoring 2013 APPLICATION description

Die Pendoring-reklamewedstryd is ’n vertoonvenster van die beste werk in die Suid-Afrikaanse reklamebedryf. Vanjaar wys twee beoordeelaarspanele die mees uitstaande en kreatiewe werk in die advertensiewereld aan - een in die afdeling Afrikaanse reklame en een in die afdeling Suid-Afrikaanse reklame. Die wenners word op 20 September by ’n glansgeleentheid in Kaapstad aangekondig. En as jy nie self daar kan wees nie, geen probleem nie! Laai die nuwe Pendoring-app in die Google Play winkel af en lees alles oor 2013 se Pendoring-wenners. Dié app bied jou al die wie, wat, waar, wanneer en hoe van vanjaar se Pendorings - nou in die Google Play winkel.
↓ Read more
Pendoring 2013 screen 1 Pendoring 2013 screen 2 Pendoring 2013 screen 3 Pendoring 2013 screen 4 Pendoring 2013 screen 5 Pendoring 2013 screen 6