Storierak icon

Storierak

★★★★★
★★★★★
(2.74/5)

1.9Free8 years ago

Download Storierak APK latest version Free for Android

Version 1.9
Update
Size 23.58 MB (24,727,960 bytes)
Developer NB Publishers
Category Apps, Books & Reference
Package Name nbuitgewers.storierak
OS 4.1 and up

Storierak APPLICATION description

Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad, iPad-mini en Android-tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.
Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 - 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad, iPad-mini of Android-tablet en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!

Storierak bevat lekker bykomstighede:
- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade
- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.
Kontak ons gerus met enige navrae by [email protected]. Lekker lees!

Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers: www.nb.co.za The Storierak Application is free to download and specially designed for your iPad, iPad mini and Android tablet for maximum viewing pleasure for children.
It contains wonderful African children's books, suitable for children 2-8 years old. There are stories to choose and approve as cute Rhymes for pikkies and Toddlers, Benny Bookworm's stories, Dear Shrew's wide range of stories, Tjiff and Tjaff's mannewales, our own Kindergarten Bible as well as the popular Story Mouse series of Leon Rousseau. There is excellent lectures by well-known vocal artists such as Joanie Combrink Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (ditzy blonde) and many more. Your child the story itself read, or be guided by the vote.

Download the cute Appl. now on your iPad, iPad mini or Android tablet and get your first book completely free!

Storierak includes nice accessories:
- Each story book has two types of games: flashcards and puzzles, with different degrees of difficulty
- You can personalize each book carries the story to your child, and put his / her picture on the first page

New African children's books published every month. Come therefore often make a run at Storierak and like us on the Facebook page https://www.facebook.com/Storierak.
Please contact us with any questions at [email protected]. Happy reading!

This product is the property of NB Publishers: www.nb.co.za
↓ Read more
Storierak screen 1 Storierak screen 2 Storierak screen 3 Storierak screen 4 Storierak screen 5